Ons verwelkom alle besoekers en lede na ons klub en bied
enige tipe gholfdae aan.
Borge kan self spesifiseer hoe en wat die dag moet
behels en ons personeel sal aan u vereistes voldoen.
Gholfreëls en pryse asook ander aspekte soos hemde,
balle ens. sal met u bespreek word om die dag 'n reuse
sukses te maak.
|